‘n Mamma vir Jesus

Om Mamma te wees voel vir elke Mamma soos die grootste eer en voorreg. In Moederskap word ons gelyk, word ons almal die beste wat daar is en ooit kan wees en gee ons heeltyd 180 persent van onsself. Moederskap is ‘n uitputtende, ongelooflike, liefdesreis wat mens tot by God se aangesig bring, by SyContinue reading “‘n Mamma vir Jesus”